Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skrywer

Anton Chekhov
Anton Chekhov

Die term skrywer of outeur verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het. Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.

'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder poësie en prosa. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.

Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.


Previous Page Next Page






Schriftsteller ALS ጸሓፊ AM Escritor AN كاتب (مؤلف) Arabic كاتب ARZ লেখক AS Escritor AST Хъвадарухъан AV लेखक AWA Qillqiri AY

Responsive image

Responsive image