Sjalot

Die sjalot is 'n tipe ui, spesifiek 'n botaniese variëteit van die spesie Allium cepa.[1]

Die sjalot is voorheen as 'n afsonderlike spesie geklassifiseer, A. ascalonicum, 'n naam wat nou as sinoniem met die tans-aanvaarde naam beskou word.

Sy naasverwantes sluit knoffel, preie, sprietuie,[2] en Chinese ui in.[3]

In skywe gesny en 'n heelsjalot
Sjalotte word die sogenaamde "klein uie" in die suide van Indië genoem en word op groot skaal gebruik in die kookkuns daar.
'n Sjalotplant (A. cepa var. aggregatum) groei in Castelltallat, Spanje
Ui- en sjalotproduksie in 2005
Heel sjalotplante, bestaande uit wortels, knolle, blare, stingels en blomme
Die swart saadjies van 'n sjalot
  1. Fritsch, R. M.; N. Friesen (2002). "Chapter 1: Evolution, Domestication, and Taxonomy". In H. D. Rabinowitch and L. Currah (red.). Allium Crop Science: Recent Advances. Wallingford, UK: CABI Publishing. p. 21. ISBN 0-85199-510-1.
  2. Block, E. (2010). Garlic and Other Alliums: The Lore and the Science. Royal Society of Chemistry. ISBN 0-85404-190-7.
  3. "AllergyNet—Allergy Advisor Find". Allallergy.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2010. Besoek op 14 April 2010.

Sjalot

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne