Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Siklopropaan

Eienskappe

Algemeen

Naam Siklopropaan
Struktuurformule van Siklopropaan
Struktuurformule van Siklopropaan
Chemiese formule C3H6
Molêre massa 42,08 g•mol-1
CAS-nommer 75-19-4  
Voorkoms Kleurlose gas  
Reuk Soet
Fasegedrag
Smeltpunt -128 °C
Kookpunt -33 °C
Digtheid 1,879 g•L-1
Oplosbaarheid  
Termodinamies

Suur-basis eienskappe

pKa 46

Veiligheid

Flitspunt Hoogs vlambaar 
LD50 Verstikkend

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

In organiese chemie is siklopropaan 'n sikloalkaan met die molekulêre formule (CH2)3 wat uit drie metileengroepe (CH2) wat aan mekaar gekoppel is om 'n ring te vorm bestaan. Die klein grootte van die ring skep aansienlike ringspanning in die struktuur. Siklopropaan self is hoofsaaklik van teoretiese belang, maar baie van sy afgeleides is van kommersiële of biologiese belang.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Faust

Previous Page Next Page