Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sif

'n Sif is 'n toestel wat gebruik word om soliede materiaal van verskillende grootte te skei of om soliede materiaal van vloeistof te skei. Dit word gewoonlik gemaak van 'n geweefde skerm soos 'n gaas, net of metaal.[1] Wanneer jy kook word 'n sif gebruik om klonte in droë bestanddele soos meel te skei en op te breek, sowel as om dit te belug en te kombineer. 'n Vergiettes is 'n vorm van sif wat gebruik word om vaste stowwe van vloeistof te skei.

In die Engelse taal word onderskei tussen die volgendeː

  • Screenː Gewoonlik 'n sif wat vastestowwe en vloeistowwe skei in die industrie.
  • Mesh strainerː Gewoonlik 'n sif wat uit draad gemaak is in die industrie.
  • Sift/sieveː Gewoonlik 'n sif wat uit draad gemaak is.
  1. Ruhlman, Michael; Bourdain, Anthony (2007). The Elements of Cooking: Translating the Chef's Craft for Every Kitchen. Simon and Schuster. p. 216. ISBN 978-1-4391-7252-0.

Previous Page Next Page






Porgadero AN غربال Arabic غربال ARZ Ələk AZ Rietis BAT-SMG Panyarakaian BJN Ridell BR Garbell Catalan ᎬᎫᏍᏗ CHR بێژنگ CKB

Responsive image

Responsive image