Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sediment

Sedimente word deur die Rhône-rivier na die Meer van Genève afgevoer.

Sediment (of afsaksel of neerslag) is materiaal wat natuurlik voorkom wat afgebreek is deur prosesse van verwering en erosie, en is daarna deur die werking van die wind, water, ys en/of deur die krag van swaartekrag wat op die deeltjies inwerk, vervoer. Byvoorbeeld, slik sak uit suspensie via sedimentasie en vorm grond (waarvan sommige uiteindelik sedimentêre gesteentes kan vorm).

Sedimente word hoofsaaklik deur water (fluviale prosesse), wind (eoliese prosesse) en gletsers vervoer. Strandsand en rivierkanaalneerslae is voorbeelde van fluviale vervoer en afsetting, alhoewel sediment ook dikwels uit stadigbewegende of stilstaande water in mere en oseane uitsak. Woestynsandduine en loese is voorbeelde van eoliese vervoer en afsetting. Glasiale morene neerslae en "till" is sediment wat deur ys vervoer is.


Previous Page Next Page






Sedimento AN راسب Arabic Çöküntülər (geologiya) AZ Һыу ташылдыҡтары BA Наносы BE-X-OLD Нанос Bulgarian सेडिमेंट BH পলল Bengali/Bangla Gouelezenn BR Sedimenti BS

Responsive image

Responsive image