Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Schelde

(nl) Schelde - (fr) Escaut
Die Schelde-rivier langs die Belgiese stad Antwerpen.
Die Schelde-rivier langs die Belgiese stad Antwerpen.
Die Schelde-rivier langs die Belgiese stad Antwerpen.

Die stroomgebied van die Schelde.

Oorsprong Frankryk
Monding Vlissingen (Nederland)
Noordsee
Stroomgebied Frankryk, België, Nederland
Lengte 350 km (217 myl)
Oorspronghoogte 95 m (312 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 120 m³/s (4 238 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 21 860 km² (8 440 myl²)
Kaart van die Schelde-bekken in Europa.
Kaart van die Schelde-bekken in Europa.

Die Schelde (Nederlands: Schelde, Frans: Escaut, Engels: Scheldt) is 'n Wes-Europese rivier, wat sy oorsprong vind in Frankryk en deur België na Nederland vloei, waar die Schelde se monding is, in die nabyheid van Breskens en Vlissingen, en waar die rivier in die Noordsee uitmond. Syriviere van die Schelde sluit Leie, Dender, Durme en Rupel in. Syriviere van die Rupel sluit Nete, Zenne en Dyle in.

Die uitgestrekte hawe van Antwerpen vorm 'n belangrike handelsentrum. Die stad is die grootste nedersetting langs die Schelde.

By die Nederlandse grens, was die Schelde oorspronklik vertak in 'n westelike loop (die Westerschelde) en 'n oostelike loop (die Oosterschelde). Teenswoordig gaan die Schelde aan die grens slegs oor in die Westerschelde en is die Oosterschelde nie meer verbind met die Schelde-rivier nie.


Previous Page Next Page






سخيلده Arabic شيلده ARZ شلده چایی AZB Шэльда BE Шэльда BE-X-OLD Шелда Bulgarian Schelde BR Escalda Catalan Schelde (suba sa Olandres) CEB Šelda Czech

Responsive image

Responsive image