Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


SPQR

SPQR

Die SPQR is die Senatus PopulusQue Romanus (Die Senaat en die Volk van Rome) of die Romeinse Republiek. Die Romeine het steeds die volle naam uitgespreek, nie net die vier letters van die afkorting nie. Dit dien as die nasionale embleem van die Romeinse staat en word nog steeds deur die Munisipaliteit van Rome gebruik, aangesien die Magistraat van Rome hom as die opvolger van die Romeinse Senaat beskou.

Die embleem SPQR pryk byvoorbeeld op Romeinse veldtekens, openbare geboue en triomfboë. Die volgorde van die letters wys op die ongelyke magsverdeling binne die Romeinse maatskappy - die Senaat, wat eerste genoem word, is tydens die Romeinse Republiek die belangrikste instelling en magsinstrument.


Previous Page Next Page






شعب ومجلس شيوخ روما Arabic S.P.Q.R. AZ SPQR BAR SPQR BCL SPQR BE SPQR BE-X-OLD SPQR Bulgarian Senatus Populusque Romanus BR Senatus Populusque Romanus BS SPQR Catalan

Responsive image

Responsive image