Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Rooivlerk-koraalnooi

Rooivlerk-koraalnooi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. tapeinosoma
Binomiale naam
Lepidozygus tapeinosoma
(Bleeker, 1856)

Die Rooivlerk-koraalnooi (Lepidozygus tapeinosoma) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Redwing coral damsel.


Previous Page Next Page