Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Romandie

Die Romandie is die westelike, Franstalige gebied van Switserland, met die kantons Genève, Vaud, Neuchâtel, Jura en die franssprekende dele van die tweetalige kantons Wallis, Fribourg en Bern. Die term word in 'n suiwer kulturele opsig gebruik en verwys eintlik net na die gemeenskaplike taal van hierdie streke.

Die Franstalige Switsers, wat sowat negentien persent van die Switserse bevolking uitmaak, verwys na hulleself as Romands; 'n benaming wat hulle kulturele selfstandigheid tussen die Duits-Alemanniese Sentraal- en Oos-Switserland en Frankryk beklemtoon.


Previous Page Next Page






Romandie ALS Romandía AN روماندي Arabic روماندى ARZ Рамандыя BE Romandia Catalan Romandie Czech Romandiet Danish Romandie German Romandy English

Responsive image

Responsive image