Porositeit

Porieë in asfalt.

Porositeit of poreusheid is die aanwesigheid van klein openinge (porieë) in ’n materiaal. Porositeit het in die algemeen tot gevolg dat die materiaal stadigaan vog deurlaat. Ook die opsuig van vog deur haarvatwerking is moontlik. Die term word in talle velde gebruik, soos medisyne, keramiek, metallurgie, materiaalkunde, aardrykskunde, grondkunde en ingenieurswese.


Porositeit

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne