Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Persentasie

Die persentteken dui aan dat die voorafgaande getal 'n persentasie is

Die woord "persent" beteken "uit 100" of "per 100". In wiskunde is 'n persentasie enige reële getal uitgedruk as 'n breukdeel van 100. Dit word tipies as sodanig aangedui deur toevoeging van die persentteken, "%". Persentasies is byvoorbeeld nuttig om die verskil of verhouding tussen twee meetbare hoeveelhede, of die verandering in een meetbare hoeveelheid aan te dui. 'n Verskil tussen twee persentasies word dikwels in persentasie- of basispunte aangedui, en dié is weereens nuttig waar verandering ter sprake is.


Previous Page Next Page






نسبة مئوية Arabic Porcentaxe AST Faiz AZ فاییز AZB Процент BA Працэнт BE Адсотак BE-X-OLD Процент Bulgarian শতকরা হার Bengali/Bangla Postotak BS

Responsive image

Responsive image