Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Parka

'n Burgerlike snorkelparka vervaardig in die 1980's deur Lord Anthony.
M-51 visstert parka. Dit was 'n gunsteling onder die modsubkultuur.
Tradisionele Inuitanorak.

'n Parka (afkomstig van Nenets) of anorak (Groenlands: aannoraq, afgelei van anori vir "wind") is 'n tipe baadjie met 'n kappie, dikwels gevoer met pels of vals pels. Die Caribou Inuit het hierdie soort kledingstuk uitgevind, oorspronklik gemaak van rendier of seeleeuvel, vir jag en kajakvaarte in die ysige Arktiese gebiede. Sommige Inuit anoraks vereis gereelde insmeer met visolie hul waterweerstand te behou.

Die woorde anorak en parka word uitruilbaar gebruik, maar hulle is eintlik verskillende klere. Streng gesproke is 'n anorak 'n waterdigte baadjie met 'n kappie en sonder 'n voorste opening, en soms koordjies by die middellyf en mansjette, en 'n parka is 'n heuplengte koueweerjas, gewoonlik met donsvere gestop of baie warm sintetiese vesel, en met 'n pelsgevoerde kappie.


Previous Page Next Page






نورك (لباس) Arabic کاپشن AZB Анорак Bulgarian Anorac Catalan Anorak Danish Anorak German Parka English Anorako EO Anorak Spanish Anorak EU

Responsive image

Responsive image