Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ostariophysi

Ostariophysi
Melkvis (Chanos chanos)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Ostariophysi
Ordes

Gonorynchiformes
Cypriniformes
Characiformes
Gymnotiformes
Siluriformes

Ostariophysi is die tweede grootste superode van straalvinnige visse. Hierdie diverse groep bevat amper 8 000 spesies, omtrent 28% van die bekende visspesies en 68% van varswatervisse ter wêreld. Hulle kom op al die kontinente voor, met die uitsondering van Antarktika. Hulle het verskeie gemeenskaplike kenmerke, onder andere beskik almal oor 'n orgaan van Weber.[1] Van die spesies in die groep is belangrik vir mense vir kos, sport, die akwarium-industrie en navorsing.

  1. Nelson, Joseph, S. (2006). Fishes of the World. John Wiley & Sons, Inc. ISBN 0-471-25031-7.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Previous Page Next Page