Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Orrorin

Orrorin tugenensis
Tydperk: Laat Mioseen, 6.1–5.7 m. jaar gelede
Orrorin tugenensis-fossiele
Die distale vingerbeen van die duim.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Orrorin

(Senut et al., 2001)
Spesie:
O. tugenensis
Binomiale naam
Orrorin tugenensis
(Senut et al., 2001)

Orrorin tugenensis is ’n veronderstelde vroeë spesie van Homininae wat sowat 6,1 tot 5,7 miljoen jaar gelede geleef het en in 2000 ontdek is. Daar is nog nie vasgestel hoe Orrorin aan die mens verwant is nie. Die ontdekking daarvan het gelei tot die vermoede dat Australopithecus nie ’n voorsaat van die mens is nie, hoewel dit steeds die mees aanvaarde teorie van menslike evolusie is.[1]

Die naam van die genus, Orrorin (meervoud Orroriek), beteken "oorspronklike mens" in die taal Tugen[2][3] en die naam van die enigste geklassifiseerde spesie, O. tugenensis, is afgelei van die Tugenheuwels in Kenia, waar die eerste fossiele in 2000 ontdek is.[3]

  1. Reynolds, Sally C; Gallagher, Andrew (29 Maart 2012). African Genesis: Perspectives on Hominin Evolution. ISBN 978-1-107-01995-9.
  2. * Senut, Brigitte; Pickford, Martin; Gommery, Dominique; Mein, Pierre; Cheboi, Kiptalam; Coppens, Yves (2001). "First hominid from the Miocene (Lukeino Formation, Kenya)" (PDF). Comptes Rendus de l'Académie de Sciences. 332 (2): 137–144. Bibcode:2001CRASE.332..137S. doi:10.1016/S1251-8050(01)01529-4. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Februarie 2014. Besoek op November 2012. {{cite journal}}: Gaan datum na in: |accessdate= (hulp); Ongeldige |ref=harv (hulp)
  3. 3,0 3,1 Haviland, William A.; Prins, Harald E. L.; Walrath, Dana; McBride, Bunny (2007). Evolution and prehistory: the human challenge. Cengage Learning. ISBN 0-495-38190-X. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page






Orrorin BE Orrorin Catalan Orrorin Czech Orrorin German Orrorin Greek Orrorin English Orrorin Spanish Orrorin French Orrorin GL Orrorin Hungarian

Responsive image

Responsive image