Die plante het sterk aromatiese blare en groot buisvormige blomme met langdurige gekleurde skutblare. Die genus sluit die belangrike groep kruie in: marjoram en oregano.[6][7]
Origanumspesies word gebruik as voedselplante deur die larwes van sommige Lepidoptera (vlinderspesies), insluitend Coleophora albitarsella.
↑"Genus: Origanum L."Germplasm Resources Information Network. Verenigde State se Departement van Landbou. 10 September 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2012. Besoek op 5 Januarie 2012.