Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Oorlogsvlag

'n Oorlogsvlag (of militêre vlag) is 'n gewysigde weergawe van 'n nasionale vlag wat deur die militêre mag van 'n land gebruik word. (Die seevaartkundige gelyke is 'n vlootvaandel.) Onder hierdie streng omskrywing van die term is daar min lande wat tans 'n oorlogsvlag het en die meeste verkies om die staatsvlag of die standaard nasionale vlag vir die doel van 'n oorlogsvlag te gebruik.


Previous Page Next Page