Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Omstredenheid

Omstredenheid is wanneer daar 'n debat of twis oor 'n onderwerp is, met twee of meer standpunte wat moeilik met mekaar te vereenselwig is. Dit is 'n probleem wanneer dit oor 'n belangrike onderwerp van publieke belang is, en tot politiese onrus kan lei en mense in emosie opswiep. Goeie leiers kan gewoonlik die emosie van die onderwerp ontkoppel en die vrede herstel, of die twis in 'n groter lig stel en dit so help oplos.


Previous Page Next Page






خلاف Arabic Mübahisə AZ Спор Bulgarian বিতর্ক Bengali/Bangla Kontroverze Czech Kontroverse German Controversy English Controversia Spanish Vaidlus ET مشاجره FA

Responsive image

Responsive image