Москва | |
---|---|
Die Moskwa-rivier in Moskou. | |
Die stroomgebied van die Moskwa-rivier. | |
Oorsprong | Smolenske Hoogte (Rusland) |
Monding | naby Kolomna in die Oka |
Stroomgebied | Rusland |
Lengte | 502 km (312 myl) |
Oorspronghoogte | 1 465 m (4 806 voet) |
Mondinghoogte | 125 m (410 voet) |
Gemiddelde afloop | 150 m³/s (5 288 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 17 600 km² (45 635 myl²) |
Die Moskwa-rivier (Russies: Москва-река; Moskwa-reka) is ’n sytak van die Oka-rivier wat deur Moskou- en Smolensk-oblast in Rusland vloei.