Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mitologie

Iris en Jupiter

Die woord mitologie (vanuit die Grieks μυϑολογία mythología, vanaf μυϑολογειν mythologein om mites oor te vertel, vanaf μυϑος mythos, 'n vertelling, en λογος logos, 'n gesprek) beteken letterlik om mites oor te vertel, bedoelende verhale wat 'n spesifieke kultuur glo waar is en wat bonatuurlike karakters of gebeurtenisse gebruik om die aard van die wêreld en die mensdom voor te stel. Die moderne gebruik van "mitologie" verwys óf na die mites van 'n spesifieke kultuur (soos in Griekse mitologie, Noorse mitologie of Zoeloe mitologie) óf die studieveld handel oor die versamel, studie en uitlê van mites.

In die volksmond beteken mite ook valsheid - iets wat sommige glo maar nie waar is nie - maar in die veld van mitologie word so definisie nie gebruik nie.


Previous Page Next Page






Mythologie ALS አፈ፡ታሪክ AM Mitolochía AN علم الأساطير Arabic ميثولوجيا ARZ Mitoloxía AST Mifologiya AZ میتولوژی AZB Мифология BA Mythologie BAR

Responsive image

Responsive image