Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Metropool

Tokio, die wêreld se grootste metropool.
São Paulo, die grootste metropool in die Suidelike Halfrond.

'n Metropool is 'n groot stad of stedelike agglomerasie, ook genoem stedegroep, wat 'n beduidende ekonomiese, politieke en kulturele sentrum vir die land of streek is, en 'n belangrike middelpunt vir streeks- en internasionale verbindings, handel en kommunikasie. Die term is Grieks (Μητρόπολη) en beteken die "moederstad" van 'n kolonie (in die antieke sin), dus 'n stad wat setlaars uitstuur. Dit is later veralgemeen om te verwys na 'n stad wat beskou word as die middelpunt van 'n spesifieke aktiwiteit, of enige groot, belangrike stad in 'n land.

'n Groot stad wat aan 'n groter stedelike agglomerasie behoort, maar nie die kern van die agglomerasie is nie, word nie gewoonlik beskou as 'n metropolis nie, maar as 'n deel daarvan.


Previous Page Next Page






حاضرة Arabic متروبوليس ARZ Metropolis AZ کلان‌شهر AZB Метрополис Bulgarian মহানগরী Bengali/Bangla Metropolenn BR Metropola BS Metròpoli Catalan گەورەشار CKB

Responsive image

Responsive image