Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het. Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.[1]

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.
  1. HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), Tweede uitgawe, Tweede druk, 1981

Previous Page Next Page






استعارة Arabic Metáfora AST Metafora AZ Метафора BA Метафара BE Мэтафара BE-X-OLD Метафора Bulgarian রূপক Bengali/Bangla Metàfora Catalan Metafora Czech

Responsive image

Responsive image