Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mengsel

'n Mengsel van water en meel

'n Mengsel is 'n kombinasie van twee of meer verskillende chemiese stowwe waarin die molekules nie hulle identiteit verloor nie. 'n Mengsel word gekarakteriseer deur die molekules wat daaraan deelneem en die verhouding van die hoeveelhede. Dit is moontlik dat 'n chemiese reaksie in 'n mengsel kan plaasvind, maar dit sal die mengsel in 'n samestelling verander, sodat dit daarna nie meer as 'n mengsel geklassifiseer kan word nie.

Meer algemeen is 'n mengsel 'n kombinasie van twee of meer verskillende dinge wat bymekaar gevoeg word. As voorbeeld: beton is 'n mengsel van water, sand en sement.


Previous Page Next Page






Mezcla AN خليط Arabic Amiestu AST Məhlulun qatılığının ifadə üsulları AZ Сумесь BE Сумесь BE-X-OLD Смес Bulgarian মিশ্র পদার্থ Bengali/Bangla Mescla Catalan Směs Czech

Responsive image

Responsive image