Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mammoet

Mammoet
Tydperk: Vroeë Plioseen – vroeë Holoseen 5–0.0045 m. jaar gelede
’n Model van ’n mammoet.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Mammuthus

Brookes, 1828
Tipespesie
Mammuthus primigenius
Sinonieme
  • Archidiskodon Pohling, 1888
  • Parelephas Osborn, 1924
  • Mammonteus

’n Mammoet is enige spesie van die uitgestorwe genus Mammuthus, wat uitgeken kon word aan hul lang, gekromde tande en, in noordelike spesies, hul wollerige hare. Hulle het in die Plioseen-epog (vanaf sowat 5 miljoen jaar gelede) in Afrika, Europa, Asië en Noord-Amerika voorgekom tot in die Holoseen sowat 4 500 jaar gelede[1] Die oorskot van een van die laaste oorlewende mammoete, wat van 4 300 jaar gelede dateer, is op Wrangeleiland naby Siberië ontdek. Op die Groot Ljachof-eiland is oorskotte gevind waarvan die vel nog vir kloning geskik kan wees en daar word eksperimente op hierdie gebied onderneem.

Mammoete het in die familie Elephantidae voorgekom wat ook die twee genusse moderne olifante en hul voorsate bevat.

  1. "Woolly Mammoth (Mammuthus primigenius)" (in Engels). The Academy of Natural Sciences of Drexel University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2012. Besoek op 7 Maart 2012.

Previous Page Next Page






Асланбыҭә AB Mammuts ALS Торос ALT ቀንደ መሬት AM ماموث Arabic ماموث ARZ Mammuthus AST Melmakol (Mammuthus) AVK Mamont AZ Мамонттар BA

Responsive image

Responsive image