Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Lorentzkrag

Lorentzkrag wat werk op vinnigbewegende gelaaide deeltjies in 'n borrel-kamer. Positiewe en negatiewe ladingstrajekte krom in teenoorgestelde rigtings.

Elektromagnetiese kragte het twee afsonderlike komponente – een wat voortspruit uit elektrostatiese krag, ook bekend as Coulomb se wet, en die ander as gevolg van magnetiese krag. Hierdie twee kragte kan gekombineer word om die Lorentzkrag te vorm.


Previous Page Next Page