Koshuis

'n Tipiese Amerikaanse universiteit of kollege koshuiskamer in 2002.

'n Koshuis is 'n gebou wat hoofsaaklik slaap- en residensiële kwartiere verskaf aan 'n groot hoeveelheid mense, dikwels 'n kosskool, kollege of universiteit. In die Verenigde State van Amerika is dorm die mees algemene term, wat oorspronklik van die Latynse woord dormitorium afstam.[1] Aan die ander kant, word in die Verenigde Koninkryk die term hall meer gebruik, veral in 'n universiteitskonteks. 'n Koshuis kan ook 'n enkele kamer met 'n paar beddens wees.

  1. "Dormitory, n. and adj., originally a sleeping chamber, especially a room containing many beds where monks, teachers and students sleep (1485), in American usage a residence hall at a university or college (1865).

Koshuis

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne