Katjie

'n Rondloperkatjie in Rizal Park, Manila

'n Katjie is 'n jong kat. Na geboorte is katjies totaal afhanklik van hulle moeder vir hulle oorlewing, en hulle oë gaan eers na ongeveer sewe tot tien daë oop. Na ongeveer twee weke, ontwikkel katjies vinnig, en begin die omgewing om hulle nes te ondersoek. Na 'n verdere drie tot vier weke, begin hulle om vaste kos te eet, en kry hulle volwasse tande. Die kleintjies van huiskatte is hoogs sosiaal, en kom goed met mense oor die weg.


Katjie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne