Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Katakana

Katakana
カタカナ

Soort skryfstelsel Lettergreepskrif
Tale Japannees, Okinawa, Ainoe, Palauaans[1]
Tydperk sedert 800
Voorloper Orakelbeenskrif
Verwante skryfstelsels Hiragana, Hentaigana
Rigting Links-regs
ISO 15924 Kana, 411
Unicode alias Katakana
Unicode U+30A0–U+30FF
U+31F0–U+31FF
U+3200–U+32FF
U+FF00–U+FFEF
U+1B000–U+1B0FF
Nota Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat

Katakana (片仮名, カタカナ of かたかな?) is 'n Japannese lettergreepskrif, een van die onderdele van die moderne Japannese skryfstelsel, te same met hiragana en kanji; en rōmaji; die gebruik van die Latynse alfabet in Japannees.[2] Hiragana en katakana is beide kana-stelsels waarin elke simbool 'n mora (klankeenheid) voorstel. Die woord katakana beteken "fragmentariese kana," aangesien die katakana karakters afgelei is van komponente van die meer komplekse kanji.

Katakana word gekenmerk deur kort, reguit, hale en skerp hoeke, en is die eenvoudigste van die Japannese skrifte.

Daar is twee hoof stelsels vir die rangskikking van katakana: die outydse iroha-rangskikking, en die meer algemene gojūon-rangskikking.

  1. Thomas E. McAuley, Language change in East Asia, 2001:90
  2. Omniglot, Japanese (Nihongo)[dooie skakel], besoek op 2 Februarie 2008

Previous Page Next Page






Katakana ACE كاتاكانا Arabic كاتاكانا ARZ Katakana AST Katakana AZ Katakana BCL Катакана BE Катакана Bulgarian Katakana BJN কাতাকানা Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image