Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Jojagin

Jojagin volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Jojagin was die negentiende koning van die koninkryk van Juda en het vir slegs 3 maande regeer voordat hy deur die Babiloniërs in ballingskap weggevoer is. Hy is uit die familie van koning Dawid en seun van koning Jojakim (Eljakim). Hy het koning geword op die ouderdom van 18. Tydens sy ballingskap is hy begenadig en het hy 'n hoër status as die ander konings geniet. Hy is deur sy broer Sedekia opgevolg.


Previous Page Next Page






يهويا كين Arabic يهويا كين ARZ Іяхонія BE Yehoyac'hin BR Jeconies Catalan Jójakín Czech Jojachin German Ιεχονίας Greek Jeconiah English Joaquín de Judá Spanish

Responsive image

Responsive image