Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Jas

Jasse uit The Gazette of Fashion, 1872.
'n Pelsjas van Margit Schumann wat in die DDR vervaardig is en wat tydens die Olimpiese Winterspele van 1972 gedra is.

'n Jas is 'n grondliggende deel van bo-kleding in baie kulture. Dit bedek die torso en die arms en is aan die voorkant van die nek af oop. Hierdie opening mag oophang of kan deur verskillende metodes toegemaak word, soos deur knope of 'n ritssluiter. Jasse reik tipies net effens verby die sitvlak; by langer kledingstukke van eenderse vorm praat 'n mens eerder van 'n mantel.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Previous Page Next Page






سترة Arabic Gödəkçə AZ ژاکت AZB Janka BAR Dyaket BCL Baju dingin BJN জ্যাকেট Bengali/Bangla Jaqueta Catalan چاکەت CKB Bunda Czech

Responsive image

Responsive image