Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hulpwerkwoord

Hulpwerkwoorde in Afrikaans was, volgens Van Rooy (2017:265)[1], oorspronklik net gewone of leksikale werkwoorde, maar deur middel van 'n proses van grammatikalisering het die oorspronklike betekenis vervaag. Dit beteken dat die hulpwerkwoord se betekenis nou bepaal word deur die grammatikale konstruksie (d.w.s. die plek in die sin) waarin die hulpwerkwoord optree en dus die funksie wat die hulpwerkwoord vervul.[1] Die hulpwerkwoord word gedefinieer as 'n werkwoord soos het, is, sal, sou, ens. wat in verbinding met die infinitief of verlede deelwoord van 'n ander werkwoord gebruik word om tyd/wyse/aspek aan te dui.[2]

  1. 1,0 1,1 Van Rooy, B. 2017. Afrikaanse sintaksis, funksioneel benader. (In Carstens, W.A.M. & Bosman, N. reds. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik. pp. 251-297).
  2. HAT: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. 2015. 6de uitg. Kaapstad: Pearson Education.

Previous Page Next Page






Hilfsverb ALS Verbo auxiliar AN Verb-skoazellañ BR Verb auxiliar Catalan Pomocné sloveso Czech Hjælpeudsagnsord Danish Hilfsverb German Βοηθητικό ρήμα Greek Auxiliary verb English Verbo auxiliar Spanish

Responsive image

Responsive image