Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hakies

Hakies word gebruik om bykomende inligting in 'n sin aan te dui. Volgens die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) moet inligting wat tussen hakies staan, in beginsel weggelaat kan word. Daar is geen spasie tussen die linkerhakie en die teks wat daarop volg nie, of tussen die regterhakie en die teks wat dit voorafgaan nie.

Daar word tipies tussen die volgende soort hakies onderskei:

  • gewone hakies of ronde hakies: (...)
  • krulhakies of akkolades: {...}
  • skerphoekige hakies of punthakies: <....>
  • vierkantige hakies, blokhakies of tekshakies: [...]

Previous Page Next Page






قوس (ترقيم) Arabic Mötərizə AZ Йәйәләр BA Дужкі BE Дужкі BE-X-OLD Скоба Bulgarian Klammer (Zeichen) Catalan Závorky Czech Хăлăпка CV Parentes Danish

Responsive image

Responsive image