HD-DVD

Die amptelike kenteken van die HD-DVD ()

HD-DVD (High Definition Digital Versatile Disc) was naas die Blu-ray Disc een van die twee nuwe DVD-standaarde vir High Definition-televisie en -rolprente wat deur die DVD Forum as die opvolger van die DVD-standaard voorgestel is. Die HD-DVD het die voordele van die DVD, wat tot dusver die mees suksesvolle oudio-video-produk is, met verbeterde funksionaliteit, 'n groter stoorkapasiteit en realistiese weergawe van beeld en klank verbind.


HD-DVD

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne