Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Greifswald

Hansestad Greifswald

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Mecklenburg-
Voorpommere
 Koördinate 54°5′N 13°23′E / 54.083°N 13.383°O / 54.083; 13.383
 Stigting Voor 1248
 Stadstatus 14 Mei 1250
 Oppervlakte:  
 - Totaal 50,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 55 771
 - Bevolkingsdigtheid 1 104,4/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Arthur König (CDU)
 Amptelike Webwerf www.greifswald.de

Greifswald (Nederduits: Griepswold) is 'n selfregerende Hanse- en universiteitstad in die Noordoos-Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere met 'n oppervlakte van 50,5 vierkante kilometer en 'n bevolking van 55 771 in 2012 - waarvan sowat 12 000 studente en 5 000 personeellede van die plaaslike universiteit.

Die stadsnaam van Greifswald is afgelei van sy wapendier, die Pommerse gryp of griffioen (Duits: Greif of Gryps). Vandag behoort Greifswald saam met Stralsund tot die twee grootste stede in die landsdeel Voorpommere asook die vier belangrikste stede in Mecklenburg-Voorpommere.


Previous Page Next Page






Greifswald AN غرايفسفالد Arabic قرایفسوالد AZB Грайфсвальд BE Грайфсвалд Bulgarian Greifswald BR Greifswald Catalan Greifswald Czech Greifswald CSB Greifswald Danish

Responsive image

Responsive image