Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Grasdak

'n Grasdakkroeg (The Williams Arms) by Wrafton, Noord-Devon, Engeland.

'n Grasdak is 'n dak wat van strooi, waterriete, biesies of Skotse heide gebou is, met die plantmateriaal wat so gelê word dat water nie deur die dak kan dring nie. Dit is 'n baie ou manier van dakke bou wat in sowel tropiese as gematigde klimate gebruik word. Bouers gebruik steeds gras in ontwikkelende lande, gewoonlik goedkoop, plaaslike plantmateriaal. In teenstelling daarmee kies party welaf mense in ontwikkelde lande grasdakke vir 'n rustieke voorkoms vir hul huise, of 'n meer ekovriendelike dak, of as jy 'n huis koop wat oorspronklik 'n grasdak gehad het.

President Jacob Zuma se opstal in Nkandla bestaan uit 'n reeks grasdakhuise
Die binneaansig van 'n Inka-dak in een van die min herboude geboue in Machu Picchu.

Previous Page Next Page






التسقيف بالقش Arabic Došek Czech To gwellt CY Stråtag Danish Reetdach German Thatching English Fragmita tegmento EO Tejados de paja Spanish Rookatus ET Toit de chaume French

Responsive image

Responsive image