Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gabbro

’n Gabbrospesimen van Rock Creek Canyon, oostelike Sierra Nevada, Kalifornië.
Nabyskoot van ‘n gabbrospesimen uit Rock Creek Canyon, oostelike Sierra Nevada, Kalifornië.
Fotomikrograaf van ‘n dunsnit uit gabbro
’n Gabbrolandskap op die hoofrif van die Cuillin, Skye-eiland, Skotland.
Gabbro as 'n xenoliet in 'n graniet, oostelike Sierra Nevada, Rock Creek Canyon, Kalifornië.

Gabbro verwys na ‘n uitgebreide groep donker, grofgreinige, intrusiewe mafiese stollingsgesteentes wat chemies ekwivalent is aan basalt. Die gesteente is intrusief, en word gevorm wanneer gesmelte magma onder die aardoppervlak vasgevang word, en afkoel na ‘n kristallyne massa. Die oorgrote deel van die aardoppervlak word onderlê deur gabbro onder die oseaanbodem, geproduseer deur basalt-magmatisme by die mid-oseaanriwwe. [1] Gabbro kan baie oud wees. Hazen et al. stel voor dat basalt, gabbro en ander mafiese gesteentes met beduidende kalsiumhoudende plagioklaas gevorm is uit magmas wat hoofsaaklik ontstaan is deur dekompressiesmelting van ultramafiese rotse en dat dit amper so lank soos ultramafiese gesteentes op Aarde teenwoordig was, waarskynlik sedert 4,56 miljard jaar geleë.[2]

  1. "Gabbro". Geology rock & minerals.
  2. Hazen, Robert M., Morrison, Shaunna M., Prabhu, Anirudh, Walter, Michael J., Williams, Jason R. (2023). ""An evolutionary system of mineralogy, Part VII: The evolution of the igneous minerals (>2500 Ma)"". American Mineralogist. 108 (9): 1620–1641. doi:10.2138/am-2022-8539.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Previous Page Next Page






غابرو Arabic Габро Bulgarian গ্যাব্রো Bengali/Bangla Gabre Catalan Gabro Czech Gabbro Danish Gabbro German Γάββρος Greek Gabbro English Gabro EO

Responsive image

Responsive image