Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Euklides

Euklides van Alexandrië
Gebore onbekend (mid-4de eeu v.C.)
Oorlede onbekend (mid-3de eeu v.C.)
Blyplek Alexandrië, Antieke Egipte
Vakgebied Wiskundige
Bekend vir Euklidiese meetkunde
Euklides se Elemente

Klaudios Euklides, ook bekend as Euklides van Alexandrië, fl. 300 v.C., was 'n Griekse wiskundige wat algemeen gesien word as 'Die vader van meetkunde'. Sy werk Die Elemente is die mees suksesvolle handboek ooit en is een van die mees invloedryke werke in die geskiedenis van wiskunde. Dit was gebruik as die hoof-handboek vir die oordrag en onderwys van wiskunde, vanaf die opsteldatum tot in die laat 19de en vroeë 20ste eeue. Dié werk bevat die grondslae van wat vandag as Euklidiese meetkunde bekendstaan, en is afgelei van 'n eenvoudige stel aksiomas.


Previous Page Next Page






Euklid ALS ዩክሊድ AM Euclides AN Yukilidi ANN إقليدس Arabic ايكليديس ARZ ইউক্লিড AS Euclides AST Эвклид AV Evklid AZ

Responsive image

Responsive image