Ensi

’n Afdruk van ’n Sumeriese silinderseël uit omstreeks 3200 v.C. wys ’n ensi en sy helper wat diere kosgee.

Ensi (wigskrif: 𒑐𒋼𒋛, pa.te.si; Sumeries: ensik, "meester van die ploegland"; Akkadies: iššakkum)[1][2] was die Sumeriese titel van ’n heerser of prins van ’n stadstaat. Dit kon oorspronklik op ’n onafhanklike heerser gedui het, maar in latere tydperke was ’n ensi ondergeskik aan ’n lugal.

PA.TE.SI (Ensi) op die tablet van Lugalanatum.
  1. John Allan Halloran: Sumerian Lexicon. Logogram Publishing, Los Angeles (Cal.) 2006.
  2. "ePSD: ensik[ruler]". psd.museum.upenn.edu. Besoek op 31 Augustus 2017.

Ensi

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne