Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Enkelvoud

Enkelvoud is die grammatikale getal wat verwys na een lid van 'n aangewese klas.[1]

Dit is die grondleggende grammatikale getal. Die mees algemene onderskeid in grammatikale getal is tussen enkelvoud en meervoud. Nie alle tale het grammatikale getal en daarom onderskeiding tussen enkel- en meervoud nie. Daar is egter ook tale wat ander onderskeid tref en spesifieke vorms vir twee, drie of 'n paar van 'n las objekte het. Sommige selfstandige naamwoord, soos melk of reën, kom in tale soos Afrikaans slegs in die enkelvoud voor.[1]

  1. 1,0 1,1 SIL International, Glossary of linguistic terms, What is singular number? Geargiveer 4 April 2008 op Wayback Machine, besoek op 30 Maart 2008

Previous Page Next Page






إفراد (نحو) Arabic Singular BAR Unander BR Jednina BS Singular Catalan Jednotné číslo Czech Singular German Singular DSB Singular (grammatical number) English Singularo EO

Responsive image

Responsive image