Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


EPPO-kode

’n EPPO-kode, voorheen bekend as ’n Bayerkode, is ’n geënkodeerde identiseerder wat deur die European and Mediterranean Plant Protection Organization (EPPO) gebruik word in ’n stelsel wat daarop gemik is om organismes te identifiseer – naamlik plante, plae en patogene – wat belangrik is vir landbou en die beskerming van gewasse.

EPPO-kodes is ’n kernkomponent van ’n databasis van name, beide wetenskaplik en niewetenskaplik. Dit is aanvanklik deur die Bayer-korporasie begin, maar die amptelike lys kodes word nou deur EPPO onderhou.[1]

  1. "EPPO Codes: view a presentation" (PDF). European and Mediterranean Plant Protection Organization. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Maart 2016. Besoek op 10 Junie 2015.

Previous Page Next Page






EPPO Code AZ Bayer kód Czech EPPO-Code German EPPO Code English Code OEPP French Kode EPPO ID EPPO Code ILO EPPO 코드 Korean ഇപി‌പി‌ഒ കോഡ് Malayalam EPPO Code Romanian

Responsive image

Responsive image