Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dek

Die dek van die Chassiron. Die dekbalke en langsspante van hierdie tenkskip is aan die buitekant geplaas, sodat die tenks aan die binnekant glad is en daardeur makliker skoongemaak kan word.

Die dek van 'n skip is die horisontale afskeiding tussen die verskillende kompartimente. Die belangrikste dek is die weerdek wat die romp aan die bokant bedek. Naas die dekkingsfunksie dra die dek ook by tot die skeepsterkte. By sommige skepe word die grootste deel van die weerdek deur groot openinge ingeneem. Die oorblywende deel in die sye, of boorde, word die gangboord genoem.


Previous Page Next Page






سطح (سفينة) Arabic Палуба BE Gelumat BEW Палуба Bulgarian Coberta de vaixell Catalan Paluba Czech Dæk (skib) Danish Deck (Schiffbau) German Κατάστρωμα Greek Deck (ship) English

Responsive image

Responsive image