Ceratosauria

Ceratosauria
Tydperk: Vroeë JuraLaat Kryt
183–65.5 m. jaar gelede
Kunstenaarsvoorstelling van ’n Ceratosaurus nasicornis.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Ceratosauria

(Marsh, 1884)
Subgroepe
  • Bahariasauridae
  • Berberosaurus
  • Deltadromeus
  • Elaphrosaurus
  • Jubbulpuria
  • Limusaurus
  • Lukousaurus
  • Neoceratosauria
  • Spinostropheus
Ceratosauria
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Ceratosauria
(Marsh, 1884)

Ceratosauria is ’n groep dinosourusse wat gedefinieer word as alle teropodes wat ’n meer onlangse gemeenskaplike afstamming met Ceratosaurus as met voëls deel. Daar is geen lys spesies van Ceratosauria waaroor daar algemene konsensus is nie, maar volgens die jongste en mees aanvaarde teorie sluit Ceratosauria die Laat Jura- tot Laat Kryt-teropodes Ceratosaurus, Elaphrosaurus en Abelisaurus in wat hoofsaaklik, maar nie uitsluitlik nie, in die Suidelike Halfrond voorgekom het.

Ceratosauria het oorspronklik ook die Coelophysoidea en Dilophosauridae van die Laat Trias- tot Vroeë Jura-tydperk ingesluit, maar onlangse studies het getoon laasgenoemde twee groepe vorm nie ’n klade met ander lede van Ceratosauria nie en word dus van hulle uitgesluit.


Ceratosauria

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne