Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bikini

'n Vrou in 'n geel bikini op die strand.

Die bikini is tipiese swemdrag vir vroue, in die vorm van óf 'n eenstuk óf 'n tweestuk. In die geval van die tweestuk bedek een stuk die borste en die ander die lies en die boude gedeeltelik of ten volle, met die liggaam onbedek tussen die twee kledingstukke. Die bikini word tipies in warm weer gedra om in te swem of in die son te bak. Bikinis word ook dikwels as onderklere gedra onder swempakke vir waterski, branderplankry en duikpakke. Die vorms van bikinis toon 'n sterk ooreenkoms met vroue-onderklere en die onderstuk kan wissel van 'n gewaagde deurtrekker tot broekies.

Alhoewel tweestuk swemdrag voor hierdie tyd gedra is, is die moderne bikini deur 'n Franse ingenieur, Louis Réard, in 1946 ontwerp. Hy het dit genoem na die Bikini-atol in die Stille Oseaan waar kerntoetse in Julie van dieselfde jaar gedoen is.


Previous Page Next Page






Bikini ALS بكيني Arabic بيكينى ARZ Biquini AST Bikini AZ Bikini BAR Бікіні (адзенне) BE Бікіні BE-X-OLD Бикини Bulgarian बिकिनी BH

Responsive image

Responsive image