Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bees

Bees
'n Switserse koei met 'n klokkie om haar nek.
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
B. primigenius
Subspesie:
B. p. taurus,
B. p. indicus
Binomiale naam
Bos primigenius
Bojanus, 1827
Trinomiale naam
Bos primigenius taurus,
Bos primigenius indicus

     wêreldverspreiding van beeste
Sinonieme

Bos taurus,
Bos indicus

'n Bees is 'n groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in.

Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis (bees- en kalfsvleis), as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeë en dies meer (gewoonlik word osse hiervoor gebruik). Ander produkte sluit in leer en mis vir bemesting en biobrandstof.

In sommige lande, soos Indië en Nepal, word beeste as heilig geag. Afrika het omtrent 20 000 000 stuks beeste, waarvan baie op tradisionele wyse grootgemaak is. In tradisionele gemeenskappe word beeste soms as betaalmiddel gebruik en dui op die eienaar se rykdom en status in die samelewing.


Previous Page Next Page






Leumo ACE Hausrind ALS ላም AM Kolong AMI Bos taurus AN Hriðer ANG मवेशी ANP بقر Arabic গৰু AS Bos primigenius taurus AST

Responsive image

Responsive image