Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Athene

Athene

Αθήνα
Stad
Athene is in Greece
Athene
Athene
Koördinate: 37°59′02″N 23°43′40″O / 37.98389°N 23.72778°O / 37.98389; 23.72778
LandVlag van Griekeland Griekeland
Geografiese streekSentraal-Griekeland
Administratiewe streekAttika
Plaaslike eenheidSentraal-Athene
Regering
 • BurgemeesterKostas Bakoyannis (ND)
Oppervlak
 • Stad38,964 km2 (15,044 vk. myl)
 • Stedelik
412 km2 (159 vk. myl)
 • Metro
2 928,717 km2 (1 130,784 vk. myl)
Hoogte
70 m (230 ft)
Bevolking
 • Stad643 452
 • Digtheid17 000/km2 (44 000/vk. myl)
 • Stedelik
3 059 764
 • Stedelike digtheid7 400/km2 (19 000/vk. myl)
 • Metro
3 638 281
 • Metrodigtheid1 200/km2 (3 300/vk. myl)
TydsoneUTC+02:00 (OET)
 • SomertydUTC+03:00 (OEST)
Poskode
10x xx, 11x xx, 120 xx
Skakelkodes21
KentekenYxx, Zxx, Ixx
Webwerfcityofathens.gr

Athene of Atene[1][2] (Grieks: Αθήνα, Athína, [a'θina], ; Antieke Grieks: Ἀθῆναι, Athênai, [atʰɛ̂ːnai̯]) is die hoofstad en grootste stad van Griekeland, die hoofstad van die streek Attika en die gelyknamige distrik (nomós) Athene. Athene is ook die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van dié land, 'n kosmopolitiese metropool met 'n bevolking van sowat 4 000 000. Athene is veral bekend vanweë antieke historiese geboue soos die Parthenon op die Akropolis ('n heuwel in Athene).

Standbeeld van Atena, beskermheilige van Athene; Nasionale Argeologiese Museum

Die eerste moderne Olimpiese Somerspele is in 1896 in Athene gehou. Eenhonderd-en-agt jaar later vind die Olimpiese Somerspele van 2004 weer in Athene plaas.

  1. Pharos-woordelys
  2. Boshoff, Piet (2019). Plato: verdediging van Sokrates. Akademia Uitgewery. ISBN 978-0-9946839-2-2.

Previous Page Next Page






Athen ALS አቴና AM Atenas AN Aþēnas ANG एथेंस ANP أثينا Arabic ܐܬܢܘܣ ARC أتينا ARY اتينا ARZ Atenes AST

Responsive image

Responsive image