Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ateljee

Adriaen van Ostade. Selfportrait. 1663. Gemäldegalerie.

'n Ateljee is 'n kunstenaar of werker se werkskamer. Dit kan wees vir die doel van toneelspel, argitektuur, skilderkuns, pottebakkery (keramiek), beeldhoukuns, origami, houtwerk, plakboekwerk, fotografie, grafiese ontwerp, rolprentmaak, animasie, nywerheidsontwerp, radio of televisieproduksie uitsaaiwese of die maak van musiek. Die term word ook gebruik vir die werkkamer van dansers, dikwels gespesifiseer as 'n dansateljee.

Die Franse term vir ateljee, atelier, bykomend tot die aanwys van 'n kunstenaar se ateljee word gebruik om die ateljee van 'n mode-ontwerper te karakteriseer.


Previous Page Next Page






مرسم Arabic Художествено ателие Bulgarian ستۆدیۆ CKB Atelier Danish Atelier German Studio English Studio EO Estudio (arte) Spanish Ateljee ET استودیو FA

Responsive image

Responsive image