Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Arles

Arles

Arle
Stad
Uitsig oor Arles
Uitsig oor Arles
Vlag van Arles
Vlag
Wapen van Arles
Wapen
Arles is in Frankryk
Arles
Arles
Ligging van Arles in Frankryk (in rooi)
Koördinate: 43°40′36″N 4°37′40″O / 43.67667°N 4.62778°O / 43.67667; 4.62778
LandVlag van Frankryk Frankryk
Région Provence-Alpes-Côte d'Azur
DépartementBouches-du-Rhône
Regering
 • BurgemeesterHervé Schiavetti
Oppervlak
 • Stad758,93 km2 (293,02 vk. myl)
Hoogte
57 m (187 ft)
Bevolking
 • Stad52 197
 • Digtheid69/km2 (180/vk. myl)
 • Metro
53 057
Webwerfwww.ville-arles.fr

Arles (Frans: [aʁl]; Oksitaans: Arle; Provensaals: Arle, [ˈaʀle]; Latyn: Arelate) is 'n distrik-hoofstad in die Suid-Franse département Bouches-du-Rhône, naby die Rhône en sowat 25 kilometer oos van Nîmes, 80 kilometer wes van Marseille en 24 kilometer van die Middellandse See af, met 52 600 inwoners (2005). Die Rhône vertak noord van Arles in twee riviere en vorm die rivierdelta van Camargue. Aangesien Camargue in administratiewe opsig deel uitmaak van Arles, is dit met 'n oppervlak van sowat 760 vierkante kilometer die grootste munisipaliteit in Frankryk. Die Romeinse en Romaanse monumente van Arles is in 1981 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


Previous Page Next Page






Arlet AN Arela ANG آرل Arabic آرل ARZ Arl AZ آرل AZB Арль BA Арль BE Арль BE-X-OLD Арл Bulgarian

Responsive image

Responsive image