Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Antideeltjie

Baie soorte elementêre deeltjies kom in twee soorte voor: die "normale" deeltjie en sy antideeltjie. Die massa, lewensduur en spin van ’n deeltjie en sy antideeltjie is dieselfde, maar sy lading is die teenoorgestelde. So is die elektron se antideeltjie die positron, of anti-elektron, wat ’n positiewe lading het.


Previous Page Next Page