Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Andokides-skilder

Soldate saam met Athena en Hermes, c. 530 v.C. (Louvre, Parys).
Herakles en Athena deur Andokides, c. 520 v.C. (Staatliche Antikensammlung, München).

Die Andokides-skilder was ’n potskilder in Argaïese Griekeland wat van omstreeks 530-515 v.C. aktief was.[1] Hy het nie sy werke onderteken nie; hy is genoem na Andokides, die pottebakker vir wie hy gewerk het. Hy was waarskynlik die uitvinder van die rooifiguurstyl in potskildering.

  1. Boardman, J. Athenian Red Figure Vases: The Archaic Period. Londen: Thames and Hudson, 1975. p. 15.

Previous Page Next Page