الجن Soera 72 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Jinn | |
Transliterasie | Al-Djinn | |
In Afrikaans | "Die Djien" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 28 | |
Al-Jinn (Arabies: الجن, "Die Djien") is die 72ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 28 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.