Aggeneys | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 29°12′S 18°51′O / 29.200°S 18.850°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Khâi-Ma |
Stigting | 1976 |
Oppervlak | |
• Totaal | 205,68 km2 (79,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 262 |
• Digtheid | 11/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 14.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 61.8% |
• Swart mense | 23.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 81.5% |
• Xhosa | 10.3% |
• Tswana | 3.3% |
• Engels | 2.9% |
• Ander | 2.0% |
Poskode (strate) | 8893 |
Poskode (posbusse) | 8893 |
Skakelkode | 054 |
Aggeneys is 'n klein myndorpie wat in 1976 gestig is. Die dorp is in die Noord-Kaap (Suid-Afrika), tussen Pofadder en Springbok geleë. Die N14 nasionale pad gaan naby die dorp verby.